Nico Carstens – Nico se goue sterre

Posted on Januarie 4, 2011

0



‘n Boodskap van Piet Beukes: “Deur hierdie plaat te koop voorsien u nie alleen uself van aangename vermaak nie, maar help u ook ‘n baie goeie saak. Die opbrengs gaan ten behoewe van Die Landstem se Hulp-fonds. ‘n Gerigistreerde Welsyn-organisasie.”

“Honderde gebreklikes is al gehelp deur een van ons ander vertakkings. Die Landstem se Rachel Swartfonds. Ons het al selfs ‘n dogtertjie wat sonder arms en bene gebore is, na Duitsland gestuur om haar daar van kunsledemate te laat voorsien”

KANT EEN
1. Expo jol
2. Zeeman
3. Die moegoe setees
4. Teddiebeer/ Teddy Bear
5. Blou Donou
6. Bootjie na Kammaland
7. Ressano Garcia

KANT TWEE
1. Wimoweh
2. O kom na my
3. Fluitjie kwela
4. Ma kom kyk vir Lena
5. Helena Tango
6. ‘n Bietjie te jonk
7. Suidewesvastrap

Kunstenaars:
Virginia Lee
Al Debbo
Bill Liebenberg
Frikkie van Staden
Nick Martinelli
Glenys Lynne
Regardo Bornman
Jimmy Rayson
Neels Steyn

“Vrolike Nico Carstens met sy nuwe, groot orkes en skitterende musieksterre.”

EMI (SA)

Advertisements
Sleutelwoorde:
Posted in: Nico Carstens